Hoe dit werk

Hierdie webwerf is n gespesialiseerde besigheids gids vir besighede, produsente (boerderye) en agente van produkte en dienste in die landbou industrie.

Om jou besigheid te lys in die Agrisoek gids, is gratis.

Volg hierdie maklike stappe:

  1. Klik op LYS.
  2. Vul jou besigheid of boerdery se besonderhede en web adres* in;
  3. Kies een (of meer) produk of diens kategoriee wat jou besigheid of boerdery aan kliente bied.
  4. Laai n foto of logo van jou besigheid ;
  5. Klik op SUBMIT en SOEK onder jou gekose produk of diens kategorie om jou besigheid advertensie te sien.

*Indien jou besigheid nie n webwerf en web adres het nie, kan jy hier aansoek doen vir een teen a koste van R75 per maand.

Vir enige navra kontak ons by admin@agrisoek.co.za